BESKRYWING
Biox
5000 is 'n vloeibare, gestabiliseerde Chloordioksied (ClO2). Dit is 'n
breë spektrum biosied wat bacteriedodend, swamdodend, spoordodend,
virusdodend en algadodend is.
Alhoewel die word "chloor" in die naam Chloordioksied voorkom, skadelike chloor het geen betrokkenheid by enige van die omgewingsvriendelike Choordioksied reaksierigtings nie. Chloordioksied
en natrium chloriet (voorafgaande) is alleenlik oksidante, soos ander
suiwer oksidante waar oksidasie plaasvind, nie halogenering nie.Chloordioksied is 'n suiwer opgeloste gas in ontbindinging.
GEGRUIK AS 'n BREËSPEKTRUM OKSIDERENDE BIOCIDE
* Grond Sanitasie
* Wortel Deurweking
* Plant van stiggies en saailinge
* Sanitasie van groeimiddel, bv. Perlite, Vermiculite, turf
* Blaar en vrugte oppervlak sanitasie
* Behandeling van alg op nat mure
* Harde oppervlak sanitasie
* Water sanitasie
* Waterkwekery
* Oppervlak sterilisasie van bolle, knolle en saad
* Vrugte en groente was
* Biofilm verwydering van drupsisteme, spoelpunte, besproeiing lyne, etc
Choordioxide word wêreldwyd gebruik as die biocide van keuse in brouerye, melkerye, pluimvee en visverwerkingsaanlegte, slagpale, koeltorings, afvalwater behandeling ens.
Chloordioksied is omgewingsvriendelik en laat geen oorblyfsel op produkte of oppervlaktes nie.
Biox 5000 conforms to SABS 1853 “disinfectants and
detergent disinfectants for use in the food industry”. Reg No:
Act 5GNR529/271983/070/0083 and is Eurep Gap Compliant – Cologne 19 January 2007.
Biox 5000 voldoen aan SABS 1853 wat deel met ontsmettingsmiddels en suiwerende ontsmettingsmiddels vir gebruik in die voedsel bedryf. Dit is Reg. Nr. Wet 5GNR529/271983/070/0083 en is Eurep Gap inskiklik - Cologne 19 Januarie 2007.
Biox 5000 voldoen aan SABS 1853 wat deel met ontsmettingsmiddels en suiwerende ontsmettingsmiddels vir gebruik in die voedsel bedryf. Dit is Reg. Nr. Wet 5GNR529/271983/070/0083 en is Eurep Gap inskiklik - Cologne 19 Januarie 2007.
Kenmerke Voordele
Oksiderende biocide Breë spektrum aktiwiteit
Maklik om te gebruik Aktiveer per eenvoudige instruksies
Versatile Nie pH afhanklik nie. pH2 tot pH12
Omgewingsvriendelike E.P.A (VSA) goedkeurin
Non
corrosive at use levels Voorkom slytasie op toerusting
Gebruik teen 'n lae konsentrasies Koste-effektief. 5 tot 100dpm dosisse
Gebruik teen 'n lae konsentrasies Koste-effektief. 5 tot 100dpm dosisse
Verdra hoë bio-inhoud in was water Koste-effektief - minimale hervul
Biofilm verwydering Verminder na-oes besoedeling
EIENSKAPPE
Geaktiveerde Biox 5000 kom voor as fluoresserende groen-geel vloeistof met 'n skerp reuk.
Soortlike gewig @ 25 EC - 1.04
Oplosbaarheid in water - ten volle.